2 Korintiërs 3:5

2 Korintiërs 3:5 DB

Uit my eie kan ek in elk geval niks regkry nie. God self het my toegerus om sy werk te doen. Hy het my aangestel as sy dienaar.