ROMEINE 5:10-11

ROMEINE 5:10-11 AFR53

Want as ons, terwyl ons nog vyande was, met God versoen is deur die dood van sy Seun, veel meer sal ons deur sy lewe gered word nou dat ons versoen is. En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in God deur onse Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening verkry het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 5:10-11