SPREUKE 28:20

SPREUKE 28:20 AFR53

'n Betroubare man is ryk aan seëninge; maar hy wat haastig is om ryk te word, sal nie ongestraf bly nie.