MATTHÉÜS 7:26-27

MATTHÉÜS 7:26-27 AFR53

En elkeen wat na hierdie woorde van My luister en dit nie doen nie, sal vergelyk word met 'n dwase man wat sy huis op die sand gebou het. En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm en dit het geval, en sy val was groot.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 7:26-27