JESAJA 61:1

JESAJA 61:1 AFR53

DIE Gees van die Here HERE is op My, omdat die HERE My gesalf het om 'n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenes 'n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis
AFR53: Afrikaans 1933/1953
Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor JESAJA 61:1