JESAJA 25:4

JESAJA 25:4 AFR53

Want U was 'n vesting vir die arme, 'n vesting vir die behoeftige toe hy benoud was; 'n skuilplek teen die stortreën, 'n skaduwee teen die hitte — want die geblaas van die tiranne is soos 'n stortreën teen 'n muur.
AFR53: Afrikaans 1933/1953
Deel