HEBREËRS 2:4

HEBREËRS 2:4 AFR53

terwyl God ook nog saam getuig het deur tekens en wonders en allerhande kragtige dade en bedélinge van die Heilige Gees volgens sy wil?