PREDIKER 12:4
PREDIKER 12:4 AFR53
en die deure na die straat gesluit word, terwyl die geruis van die meul verswak; en hy opstaan as die voëltjies begin sing en al die tone van die lied dof sal word.