HANDELINGE 10:45
HANDELINGE 10:45 AFR53
En die gelowiges uit die besnydenis, almal wat saam met Petrus gekom het, was verbaas dat die gawe van die Heilige Gees ook op die heidene uitgestort is.