Dit wat op die rots gesaai is: dit is hy wat die boodskap hoor en dit in ’n kort rukkie met blydskap aanvaar, maar hy het geen wortel in homself nie en is net vir ’n tyd en as daar moeilikheid en vervolging kom ter wille van die boodskap, neem hy aanstoot en struikel.
Lees Mattityahu 13
Deel
Vergelyk alle weergawes: Mattityahu 13:20-21
5 dae
Om ‘n geseënde en oorvloedige opbrengs te kry, begin met die regte belegging wat jy maak. As jy ‘n nuwe Christen is, is daar nie ‘n groter belegging wat jy kan maak in jou geloof nie as ‘n gereelde inname van die Woord van God. Dit begin hier; waar jy hulp kry om die Woord te Lees, te Verstaan en daagliks effektief Toe te Pas.
6 dae
Die Woord van God is die middelpunt van die Christen se lewe. Ons moet onder die gesag van die Woord leef en ons lewens moet volgens die Woord gerig word. In die Bybel (die Woord van God, die Skrif), leer ons wat die wil van God is, ons leer wie God is, wat Hy wil hê ons moet doen en hoe ons Hom moet aanbid.
7 Days
In Romans 12:2 Apostle Paul said that we are transformed by the renewing of the mind. Many of us think that once our life is transformed, then our mind will be renewed. It is the other way around. When we were born, most of us came out into this world, head first. When your mind is changed, your life will be transformed. Remember, where your mind goes, your life follows.
7 dae
Ons staan almal dikwels voor skynbaar onmoontlike situasies. Dis dan wanneer ons God se perspektief nodig het! Ons kan Hom vra vir sy hulp, leiding en krag in enige situasie. Hy het belowe om ons te help en sy beloftes is ’n vaste rots waarop ons elke dag kan bou. Hierdie 7-dag-leesplan is geneem uit die sakpas-dagboek OP VASTE ROTS.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's