2 Korinthiërs 6:16

2 Korinthiërs 6:16 SPC

Watter ooreenkoms het die tempel van God met demone? Julle is die tempel van die lewende God, net soos gesê is: “Ek sal in hulle bly en Ek sal in hulle leef en Ek sal hulle God wees en hulle sal vir My ’n volk wees.”

Video vir 2 Korinthiërs 6:16