2 Korinthiërs 4:16-17

2 Korinthiërs 4:16-17 SPC

As gevolg hiervan maak dit ons nie moeg nie, selfs as ons uiterlike liggaam vernietig word; daarenteen word die innerlike dag ná dag nuut gemaak, want terwyl die huidige lyding lig en van korte duur is, berei dit vir ons ’n groot en grenslose eer en lof vir ’n tydlose ewigheid voor.

Versbeelde vir 2 Korinthiërs 4:16-17

2 Korinthiërs 4:16-17 - As gevolg hiervan maak dit ons nie moeg nie, selfs as ons uiterlike liggaam vernietig word; daarenteen word die innerlike dag ná dag nuut gemaak,
want terwyl die huidige lyding lig en van korte duur is, berei dit vir ons ’n groot en grenslose eer en lof vir ’n tydlose ewigheid voor.2 Korinthiërs 4:16-17 - As gevolg hiervan maak dit ons nie moeg nie, selfs as ons uiterlike liggaam vernietig word; daarenteen word die innerlike dag ná dag nuut gemaak,

want terwyl die huidige lyding lig en van korte duur is, berei dit vir ons ’n groot en grenslose eer en lof vir ’n tydlose ewigheid voor.