2 Korinthiërs 2:14-15
2 Korinthiërs 2:14-15 SPC
Dank aan God wat ons, altyd in eenheid met Die Gesalfde Een, ’n skouspel maak en deur ons, die aangename reuk van Sy kennis op elke plek bekend maak, want ons is die aangename soet geur in Die Gesalfde Een tot God onder die wat lewe het en onder die wat besig is om verlore te gaan



