Romeine 14:17-18

Romeine 14:17-18 PWL

want die Koninkryk van God is nie eet en drink nie, maar onpartydige opregtheid, vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid in die Gees wat Afgesonderd is, want wie ook al Die Gesalfde Een hierin dien, is pragtig voor God en goedgekeur voor die mense.

Video vir Romeine 14:17-18

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 14:17-18