Luka 14:34-35

Luka 14:34-35 PWL

Sout is uitstekend, maar selfs sout word laf; waarmee sal dit smaaklik gemaak word? Dit is nie bruikbaar vir die grond of vir kompos nie. Hulle gooi dit buitekant weg. Wie ’n oor het wat kan hoor, laat hom hoor.”