Julle is ons brief geskrywe in ons harte, bekend en gelees deur alle mense: Aangesien julle duidelik verklaar is as die brief van Christus wat deur ons bedien is, geskrywe nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God; nie op kliptafels nie, maar op vlesige tafels van die hart. En so 'n vertroue het ons deur Christus op God: Nie dat ons uit onsself genoeg is om enigiets uit onsself te dink nie; maar ons genoegsaamheid is uit God
Lees 2 Korintiërs 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Korintiërs 3:2-5
30 Days
Discover the wisdom of Oswald Chambers, author of My Utmost for His Highest, in this treasury of insights about joy. Each reading features quotations from Chambers along with questions for your own personal reflection. As he inspires and challenges you with his simple and direct biblical wisdom, you will find yourself wanting to spend more time communicating with God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's