Filippense 2:10-11

Filippense 2:10-11 AFR20

sodat in die Naam van Jesus elke knie sal buig – van diegene in die hemel en op die aarde en onder die aarde – en elke tong sal bely, “Jesus Christus is die Here!” tot eer van God die Vader.

Versbeeld vir Filippense 2:10-11

Filippense 2:10-11 - sodat in die Naam van Jesus
elke knie sal buig –
van diegene in die hemel
en op die aarde
en onder die aarde –
en elke tong sal bely,
“Jesus Christus is die Here!”
tot eer van God die Vader.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 2:10-11