Klaagliedere van Jeremia 3:24-25

Klaagliedere van Jeremia 3:24-25 AFR20

My erfdeel is die HERE, sê ek; daarom hoop ek op Hom. Goed is die HERE vir hulle wat op Hom wag, vir die mens wat na Hom soek.

Versbeeld vir Klaagliedere van Jeremia 3:24-25

Klaagliedere van Jeremia 3:24-25 - My erfdeel is die HERE, sê ek;
daarom hoop ek op Hom.

Goed is die HERE
vir hulle wat op Hom wag,
vir die mens wat na Hom soek.