Jesaja 6:1-3

Jesaja 6:1-3 AFR20

In die sterfjaar van koning Ussia het ek my Heer sien sit op 'n hoë en verhewe troon. Die some van sy kleed het die •tempel gevul. Serafs het bo Hom gereedgestaan. Elkeen het ses vlerke gehad: Met twee vlerke het elkeen sy gesig bedek, met twee het hy sy voete bedek en met twee kon hy vlieg. Hulle het na mekaar geroep en gesê: “Heilig, heilig, heilig is die HERE, Heerser oor alle magte! Die hele aarde is vol van sy heerlikheid.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 6:1-3