Efesiërs 2:19-20

Efesiërs 2:19-20 AFR20

So is julle dan nie meer •vreemdelinge en bywoners nie, maar julle is medeburgers van die •heiliges, en lede van die huisgesin van God, gebou op die fondament van die •apostels en profete, met •Christus Jesus self as hoeksteen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Efesiërs 2:19-20