Matteus 7:26-27

Matteus 7:26-27 ABA

Maar elkeen wat weet wat Ek sê en wat dit nie doen nie, is soos 'n dwase mens wat sy huis gebou het op sand. Dit het gereën en die riviere het vol water geword. Die wind het hard gewaai en dit het die huis baie geruk. Die huis het omgeval, en daar het niks oorgebly nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 7:26-27