Klaagliedere 3:24-25
Klaagliedere 3:24-25 ABA
Ek sê: Die Here is alles wat ek het, daarom sal ek aanhou hoop. Die Here is goed vir mense wat glo dat Hy hulle sal help, vir mense wat naby Hom wil wees.