PSALMS 139:21
PSALMS 139:21 NLV
Moet ek hulle nie haat wat vir U haat nie, HERE? Moet ek nie ’n afkeer hê van dié wat teen U in opstand kom nie?