PSALMS 1:1-2

PSALMS 1:1-2 NLV

Gelukkig is die mens wat nie loop volgens die raad van goddeloses, of staan op die pad van sondaars, of sit in die vergadering van spotters nie. Hy vind egter vreugde in die gebooie van die HERE en oordink sy voorskrifte dag en nag.

Versbeeld vir PSALMS 1:1-2

PSALMS 1:1-2 - Gelukkig is die mens
wat nie loop
volgens die raad
van goddeloses,
of staan
op die pad van sondaars,
of sit
in die vergadering
van spotters nie.
Hy vind egter vreugde
in die gebooie van die HERE
en oordink sy voorskrifte
dag en nag.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 1:1-2