MATTEUS 5:14-15

MATTEUS 5:14-15 NLV

“Julle is die lig wat die wêreld moet verlig. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan mos nie weggesteek word nie! ’n Mens steek ook nie ’n lamp op en maak dit onder ’n emmer toe nie. Inteendeel! Jy sit dit bo-op ’n lampstaander. Dan maak dit lig vir almal in die huis.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 5:14-15