JEREMIA 28:2-4
JEREMIA 28:2-4 NLV
“Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: Ek verbreek die juk van die koning van Babel. Koning Nebukadnesar het ’n klomp voorwerpe uit die tempel na Babel toe weggedra. Oor twee jaar sal Ek dit weer na die tempel toe terugbring. Ek sal ook vir Jojagin, die seun van Jojakim, hiernatoe terugbring. Ek sal ook al die ballinge van Juda wat hulle na Babel weggevoer het, terugbring. Ek sal die juk van die koning van Babel stukkend breek, sê die Here.”

