JESAJA 9:1-2

JESAJA 9:1-2 NLV

Die mense wat in die donkerte geleef het, sal ’n groot lig sien. Die lig sal skyn op almal in die land waaroor die dood ’n skaduwee gegooi het. U sal Israel weer grootmaak, en sy mense sal bly wees soos mense bly is tydens die oestyd, soos soldate bly is oor die buit.

Video vir JESAJA 9:1-2

Versbeelde vir JESAJA 9:1-2

JESAJA 9:1-2 - Die mense
wat in die donkerte geleef het,
sal ’n groot lig sien.
Die lig sal skyn
op almal
in die land
waaroor die dood
’n skaduwee gegooi het.
U sal Israel weer grootmaak,
en sy mense sal bly wees
soos mense bly is
tydens die oestyd,
soos soldate
bly is oor die buit.JESAJA 9:1-2 - Die mense
wat in die donkerte geleef het,
sal ’n groot lig sien.
Die lig sal skyn
op almal
in die land
waaroor die dood
’n skaduwee gegooi het.
U sal Israel weer grootmaak,
en sy mense sal bly wees
soos mense bly is
tydens die oestyd,
soos soldate
bly is oor die buit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 9:1-2