GENESIS 17:1-2

GENESIS 17:1-2 NLV

Toe Abram 99 jaar oud was, het die HERE weer aan hom verskyn en gesê: “Ek is God die Almagtige. Lewe in my teenwoordigheid en wees opreg. Ek sal my verbond met jou maak en jy sal ’n groot nasie word.”

Video vir GENESIS 17:1-2