2 SAMUEL 15:31
2 SAMUEL 15:31 NLV
Iemand het vir Dawid gesê: “Agitofel, u raadgewer, is deel van Absalom se sameswering.” Toe bid Dawid: “O HERE, dwarsboom tog die raad van Agitofel!”