2 KONINGS 6:1
2 KONINGS 6:1 NLV
Op ’n keer kom die groep profete na Elisa toe en sê vir hom: “Soos u kan sien, is hierdie plek waar ons saam met u byeenkom, te klein vir ons.