1 KORINTIËRS 8:6

1 KORINTIËRS 8:6 NLV

vir ons is daar net een God, naamlik ons Vader uit wie alles afkomstig is en ons lewe is op Hom gerig. En daar is net één Here, naamlik Jesus Christus deur wie alles bestaan en deur wie ons lewe.
NLV: Nuwe Lewende Vertaling
Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor 1 KORINTIËRS 8:6