1 KORINTIËRS 11:4-5

1 KORINTIËRS 11:4-5 NLV

Elke man wat met ’n kopbedekking bid of profeteer, doen Christus oneer aan. En elke vrou wat bid of profeteer sonder dat sy haar kop bedek, doen haar man oneer aan, want dis dieselfde as wanneer haar hare afgeskeer sou wees.