YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf DIE OPENBARING 1

1

DIE OPENBARING 1:8

Afrikaans 1983

AFR83

“Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.

Vergelyk

Verken DIE OPENBARING 1:8

2

DIE OPENBARING 1:18

Afrikaans 1983

AFR83

die Lewende. Ek was dood en, kyk, Ek lewe tot in alle ewigheid; en Ek het die sleutels van die dood en die doderyk.

Vergelyk

Verken DIE OPENBARING 1:18

3

DIE OPENBARING 1:3

Afrikaans 1983

AFR83

Geseënd is die een wat die woorde van hierdie profesie lees, en die mense wat dit hoor en wat ter harte neem wat daarin geskrywe staan, want die eindtyd is naby.

Vergelyk

Verken DIE OPENBARING 1:3

4

DIE OPENBARING 1:17

Afrikaans 1983

AFR83

Toe ek Hom sien, het ek by sy voete neergeval en bly lê soos een wat dood is. Hy het toe met sy regterhand aan my gevat en vir my gesê: “Moenie bang wees nie, dit is Ek, die Eerste en die Laaste

Vergelyk

Verken DIE OPENBARING 1:17

5

DIE OPENBARING 1:7

Afrikaans 1983

AFR83

Kyk, Hy kom met die wolke, en al die mense sal Hom sien, ook hulle wat Hom deurboor het; en al die volke van die aarde sal oor Hom in selfverwyt weeklaag. Ja, dit is seker!

Vergelyk

Verken DIE OPENBARING 1:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's