YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 42

1

PSALMS 42:11

Afrikaans 1983

AFR83

Dit sny deur my hele wese as my teëstanders my spot en dag na dag vir my sê: “En waar is jou God nou?”

Vergelyk

Verken PSALMS 42:11

2

PSALMS 42:1-2

Afrikaans 1983

AFR83

Vir die koorleier. 'n Gedig van die Koragiete. Soos 'n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God.

Vergelyk

Verken PSALMS 42:1-2

3

PSALMS 42:5

Afrikaans 1983

AFR83

As ek my lewe voor my laat verbygaan, dink ek daaraan hoe ek opgetrek het na die woonplek van God, voor 'n skare uit na sy huis toe geloop het met gejuig en lofsang – 'n skare wat feesvier.

Vergelyk

Verken PSALMS 42:5

4

PSALMS 42:3

Afrikaans 1983

AFR83

Ek dors na God, na die lewende God. Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn?

Vergelyk

Verken PSALMS 42:3

5

PSALMS 42:6

Afrikaans 1983

AFR83

Waarom is ek so in vertwyfeling en waarom kerm ek so? Vertrou op God! Ja, ek sal weer vir Hom 'n loflied sing. Hy is my helper

Vergelyk

Verken PSALMS 42:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 42

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's