YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf SPREUKE 15

1

SPREUKE 15:1

Afrikaans 1983

AFR83

'n Sagte antwoord laat woede bedaar; 'n krenkende woord laat woede ontvlam.

Vergelyk

Verken SPREUKE 15:1

2

SPREUKE 15:33

Afrikaans 1983

AFR83

Om die Here te dien, is om onderrig te word in wysheid; nederigheid kom voor eer.

Vergelyk

Verken SPREUKE 15:33

3

SPREUKE 15:4

Afrikaans 1983

AFR83

Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense.

Vergelyk

Verken SPREUKE 15:4

4

SPREUKE 15:22

Afrikaans 1983

AFR83

Waar daar nie beraadslaging is nie, slaag planne nie; dit slaag wanneer daar baie raadgewers is.

Vergelyk

Verken SPREUKE 15:22

5

SPREUKE 15:13

Afrikaans 1983

AFR83

Blydskap laat 'n mens se gesig straal; smart maak 'n mens terneergedruk.

Vergelyk

Verken SPREUKE 15:13

6

SPREUKE 15:3

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop.

Vergelyk

Verken SPREUKE 15:3

7

SPREUKE 15:16

Afrikaans 1983

AFR83

Liewer min hê en die Here dien as groot rykdom en bekommernis daaroor.

Vergelyk

Verken SPREUKE 15:16

8

SPREUKE 15:18

Afrikaans 1983

AFR83

'n Humeurige mens soek skoor; 'n verdraagsame mens maak rusies uit die wêreld.

Vergelyk

Verken SPREUKE 15:18

9

SPREUKE 15:28

Afrikaans 1983

AFR83

'n Regverdige mens dink voor hy antwoord; goddelose mense sê net slegte dinge.

Vergelyk

Verken SPREUKE 15:28

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 15

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest