YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf DANIËL 1

1

DANIËL 1:8

Afrikaans 1983

AFR83

Daniël het hom voorgeneem om hom nie met die koning se kos en wyn te verontreinig nie en hy het die hoofpaleisbeampte vergunning gevra om dit nie te gebruik nie.

Vergelyk

Verken DANIËL 1:8

2

DANIËL 1:17

Afrikaans 1983

AFR83

God het aan hierdie vier jongmanne verstand gegee en insig in alles wat geskryf is, en ook wysheid. Daniël kon enige gesig of droom uitlê.

Vergelyk

Verken DANIËL 1:17

3

DANIËL 1:9

Afrikaans 1983

AFR83

God het die hoofpaleisbeampte gunstig en simpatiek gestem teenoor Daniël.

Vergelyk

Verken DANIËL 1:9

4

DANIËL 1:20

Afrikaans 1983

AFR83

In enige saak wat wysheid en insig vereis het en waaroor die koning hulle uitgevra het, was hulle tien maal beter as al die towenaars en voorspellers in sy hele koninkryk.

Vergelyk

Verken DANIËL 1:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest