YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 44

1

Psalms 44:8

Die Boodskap

DB

Dis net U wat ons in die verlede laat wen het. U het ons vyande skaam-skaam huis toe laat gaan.

Vergelyk

Verken Psalms 44:8

2

Psalms 44:6-7

Die Boodskap

DB

Met u hulp sal ons die mense wat met ons baklei onderstebo loop. In u Naam wen ons die mense wat teen ons opstaan. Ons maak nie op ons eie krag staat nie. Ons wapens sal ons nie laat wen nie.

Vergelyk

Verken Psalms 44:6-7

3

Psalms 44:26

Die Boodskap

DB

Ons word in die grond in getrap. Ons kan nie self regop kom nie.

Vergelyk

Verken Psalms 44:26

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's