YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Klaagliedere 3

1

Klaagliedere 3:22-23

Die Boodskap

DB

die Here hou nooit op om vir ons om te gee nie. Hy bly getrou. Sy liefde het ons gespaar. Hy het gekeer dat ons heeltemal uitgewis is. ’n Mens kan altyd op U vertrou. Elke oggend is U maar weer daar.

Vergelyk

Verken Klaagliedere 3:22-23

2

Klaagliedere 3:24

Die Boodskap

DB

Ek sê vir myself: “Ek vertrou die Here, want Hy gee vir my lewe.”

Vergelyk

Verken Klaagliedere 3:24

3

Klaagliedere 3:25

Die Boodskap

DB

Die Here is baie goed vir elkeen wat wil doen wat Hy vra en elkeen wat op Hom hoop.

Vergelyk

Verken Klaagliedere 3:25

4

Klaagliedere 3:40

Die Boodskap

DB

Kom ons gaan kyk hoe ons pad geloop het en dink ’n bietjie na oor wat ons gedoen het. Dan kan ons omdraai na die Here toe.

Vergelyk

Verken Klaagliedere 3:40

5

Klaagliedere 3:57

Die Boodskap

DB

Die dag toe ek na U geroep het, het U vir my kom sê: “Hou nou op om bang te wees.”

Vergelyk

Verken Klaagliedere 3:57

Gratis leesplanne en oordenkings oor Klaagliedere 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest