1
Job 36:11
Die Boodskap
DB
“As hulle aan God gehoorsaam sal wees en Hom dien, sal dit hulle hele lewe lank baie goed met hulle gaan.
Vergelyk
Verken Job 36:11
2
Job 36:5
“God is groot, en tog sien Hy op niemand neer nie. Hy het groot mag en verstaan alles.
Verken Job 36:5
3
Job 36:15
Die Here gebruik mense se swaarkry om hulle iets daardeur te leer. Hy wil hê dit moet hulle leer om gehoorsaam te wees.”
Verken Job 36:15