YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jeremia 38

1

Jeremia 38:20

Die Boodskap

DB

Jeremia het geantwoord: “Hulle sal u nie oorgee nie. As u doen wat ek sê, sal u aan die Here gehoorsaam wees. Dit sal dan met u goed gaan. U lewe sal gespaar word.

Vergelyk

Verken Jeremia 38:20

2

Jeremia 38:9-10

Die Boodskap

DB

“U Majesteit, hierdie mans het ’n verskriklike ding gedoen deur vir Jeremia in die put te gooi. Hy sal van die honger doodgaan. Omtrent al die brood in die stad is op.” Die koning het vir Ebed-Melek beveel: “Vat 30 van my mense saam met jou en trek Jeremia uit die put uit op voordat hy doodgaan.”

Vergelyk

Verken Jeremia 38:9-10

3

Jeremia 38:2

Die Boodskap

DB

“Die Here sê: As mense in Jerusalem wil agterbly, sal hulle doodgaan as gevolg van die oorlog, of van honger, of van epidemies. Maar as die mense hulle aan die Babiloniërs oorgee, sal hulle bly lewe.

Vergelyk

Verken Jeremia 38:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 38

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's