YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 32

1

PSALMS 32:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.

Vergelyk

Verken PSALMS 32:8

2

PSALMS 32:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.

Vergelyk

Verken PSALMS 32:7

3

PSALMS 32:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

My sonde het ek U bekend gemaak, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie. Ek het gesê: Ek wil aan die HERE my oortredinge bely; en Ú het die ongeregtigheid van my sonde vergewe. Sela.

Vergelyk

Verken PSALMS 32:5

4

PSALMS 32:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

'N PSALM van Dawid; 'n onderwysing. Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is.

Vergelyk

Verken PSALMS 32:1

5

PSALMS 32:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Welgeluksalig is die mens aan wie die HERE die ongeregtigheid nie toereken nie en in wie se gees geen bedrog is nie.

Vergelyk

Verken PSALMS 32:2

6

PSALMS 32:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daarom sal elke vrome U aanbid in 'n tyd as U te vinde is; ja, by 'n oorstroming van groot waters sal hulle nie aan hom raak nie.

Vergelyk

Verken PSALMS 32:6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest