1
PSALMS 31:24
Afrikaans 1933/1953
Julle moet die HERE liefhê, al sy gunsgenote! Die HERE bewaar die getroues en vergeld hom oorvloedig wat trots handel.
Vergelyk
Verken PSALMS 31:24
2
PSALMS 31:15
Maar ék vertrou op U, o HERE! Ek sê: U is my God.
Verken PSALMS 31:15
3
PSALMS 31:19
Laat die valse lippe stom word wat in trotsheid en veragting onbeskaamd spreek teen die regverdige.
Verken PSALMS 31:19
4
PSALMS 31:14
Want ek het die skindertaal van baie gehoor — skrik rondom! — terwyl hulle saam raad hou teen my; hulle is van plan om my lewe te neem.
Verken PSALMS 31:14
5
PSALMS 31:3
Neig u oor tot my, red my gou; wees vir my 'n rots om in te vlug, 'n baie vaste huis om my te verlos.
Verken PSALMS 31:3
6
PSALMS 31:5
U sal my laat uitgaan uit die net wat hulle vir my gespan het, want U is my toevlug.
Verken PSALMS 31:5
7
PSALMS 31:23
Ek tog het in my angs gesê: Ek het verdwyn, weg van u oë; nogtans het U die stem van my smekinge gehoor toe ek U aangeroep het om hulp.
Verken PSALMS 31:23
8
PSALMS 31:1
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
Verken PSALMS 31:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's