YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 19

1

PSALMS 19:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Hou u kneg ook terug van moedswillige sondes; laat dit nie oor my heers nie. Dan sal ek onbestraflik wees en vry van groot oortreding.

Vergelyk

Verken PSALMS 19:14

2

PSALMS 19:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Sy uitgang is van die einde van die hemel af, en sy omloop tot by die eindes daarvan, en niks is verborge vir sy hitte nie.

Vergelyk

Verken PSALMS 19:7

3

PSALMS 19:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.

Vergelyk

Verken PSALMS 19:1

4

PSALMS 19:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die wet van die HERE is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die HERE is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige.

Vergelyk

Verken PSALMS 19:8

5

PSALMS 19:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die bevele van die HERE is reg: hulle verbly die hart; die gebod van die HERE is suiwer: dit verlig die oë.

Vergelyk

Verken PSALMS 19:9

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 19

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest