YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PREDIKER 10

1

PREDIKER 10:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

As die yster stomp geword het, en 'n mens die snykant nie geslyp het nie, moet hy die kragte meer inspan; maar wysheid is voordelig om iets te laat beantwoord.

Vergelyk

Verken PREDIKER 10:10

2

PREDIKER 10:4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

As die toorn van die heerser teen jou opkom, verlaat nie jou pos nie, want bedaardheid voorkom groot foute.

Vergelyk

Verken PREDIKER 10:4

3

PREDIKER 10:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

DOOIE vlieë laat die salf van die apteker stink en bederwe; 'n bietjie dwaasheid weeg swaarder as wysheid, as eer.

Vergelyk

Verken PREDIKER 10:1

4

PREDIKER 10:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die woorde uit die mond van 'n wyse is aangenaam, maar die lippe van 'n dwaas verslind homself.

Vergelyk

Verken PREDIKER 10:12

5

PREDIKER 10:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Wie 'n kuil grawe, kan daarin val; en een wat 'n muur afbreek, 'n slang kan hom byt.

Vergelyk

Verken PREDIKER 10:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest