YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf I TIMÓTHEÜS 1

1

I TIMÓTHEÜS 1:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Dit is 'n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is.

Vergelyk

Verken I TIMÓTHEÜS 1:15

2

I TIMÓTHEÜS 1:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar daarom is aan my barmhartigheid bewys, dat Jesus Christus in my as die vernaamste al sy lankmoedigheid sou betoon, om 'n voorbeeld te wees vir die wat in Hom sal glo tot die ewige lewe.

Vergelyk

Verken I TIMÓTHEÜS 1:16

3

I TIMÓTHEÜS 1:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar die doel van die gebod is liefde uit 'n rein hart en 'n goeie gewete en 'n ongeveinsde geloof

Vergelyk

Verken I TIMÓTHEÜS 1:5

4

I TIMÓTHEÜS 1:17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.

Vergelyk

Verken I TIMÓTHEÜS 1:17

5

I TIMÓTHEÜS 1:9-10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en as hy weet dat die wet nie gegee is vir die regverdige nie, maar vir die wettelose en tugtelose mense, goddelose en sondaars, onheiliges en ongewydes, vadermoorders en moedermoorders, moordenaars, hoereerders, sodomiete, mensediewe, leuenaars, meinediges en wat daar anders met die gesonde leer in stryd is

Vergelyk

Verken I TIMÓTHEÜS 1:9-10

Gratis leesplanne en oordenkings oor I TIMÓTHEÜS 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's