Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Gaan vertel aan Yoganan daardie dinge wat julle hoor en sien:
die blindes sien, die kreupeles loop, die melaatses word rein, die dowes hoor, Yes 35:56 die dooies staan op, Yes 29:18 35:5 die armes hoor die goeie boodskap Yes 61:1