“As gevolg hiervan,” sê יהוה, “gaan van tussen hulle uit, skei jou af van hulle, moenie naby die dinge wat onrein is, kom nie en Ek sal julle ontvang
en Ek sal vir julle ’n Vader wees en julle sal vir My seuns en dogters wees,” sê יהוה, wat alles vashou.