1
2 Kronieke 26:5
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Hy het tot God gebid in die dae van Z’kharyah, wat hom onderrig gegee het in die aanbidding van יהוה en יהוה het al sy dade voorspoedig gemaak.
Vergelyk
Verken 2 Kronieke 26:5
2
2 Kronieke 26:16
maar toe hy baie ryk geword het, het sy hoogmoedigheid meer geword en hy het oortree teen יהוה, sy God en in die tempel van יהוה ingegaan en wierook op die wierookaltaar gebrand.
Verken 2 Kronieke 26:16