YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Romeine 13

1

Romeine 13:14

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Beklee julle egter met die Here Jesus •Christus; en maak nie voorsiening vir julle sondige aard om sy drange te bevredig nie.

Vergelyk

Verken Romeine 13:14

2

Romeine 13:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wees aan niemand iets verskuldig nie, behalwe die verpligting om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, het die wet vervul.

Vergelyk

Verken Romeine 13:8

3

Romeine 13:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Laat elke mens onderdanig wees aan die gesaghebbers wat oor hom gestel is, want daar is geen gesag wat nie van God afkomstig is nie; en dié wat daar wel is, is deur God ingestel.

Vergelyk

Verken Romeine 13:1

4

Romeine 13:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die nag het reeds ver gevorder; dit is amper dag. Kom ons doen dan afstand van die praktyke van die duisternis en trek die wapenrusting van die lig aan.

Vergelyk

Verken Romeine 13:12

5

Romeine 13:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die liefde doen die naaste geen kwaad nie, daarom is die liefde die vervulling van die wet.

Vergelyk

Verken Romeine 13:10

6

Romeine 13:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Betaal aan almal wat hulle toekom: belasting aan wie belasting, tolgeld aan wie tolgeld, ontsag aan wie ontsag, eer aan wie eer toekom.

Vergelyk

Verken Romeine 13:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 13

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest