YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 63

1

Psalms 63:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

'n Psalm. Van Dawid. Toe hy in die woestyn van Juda was.

Vergelyk

Verken Psalms 63:1

2

Psalms 63:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

So het ek uitgesien na U in die heiligdom, om u krag en glorieryke teenwoordigheid te ervaar

Vergelyk

Verken Psalms 63:3

3

Psalms 63:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

want u troue liefde is beter as die lewe. My lippe sal U roem

Vergelyk

Verken Psalms 63:4

4

Psalms 63:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

God, U is my God, na U soek ek; my •siel dors na U, my liggaam smag na U in 'n droë, uitgeputte land sonder water.

Vergelyk

Verken Psalms 63:2

5

Psalms 63:7-8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

as ek aan U dink op my slaapplek, as ek in die •nagwake oor U prewel. Want U was vir my tot hulp, en in die skadu van u vlerke jubel ek.

Vergelyk

Verken Psalms 63:7-8

6

Psalms 63:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Asof van binnevet en die vetste dele word ek versadig; en met jubelende lippe bring my mond lof

Vergelyk

Verken Psalms 63:6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's